Community

Guest  

Show or hide header
Welcome Guest, posting in this forum require registration.




Wedding Boards » General Wedding Planning Questions » Where do I start?

Author Topic: Where do I start?
Lettie
Administrator
Posts: 3
Lettie
Waar begin ek!!!!
on: June 2, 2009, 23:21

Wat is die eerste ding wat mens moet doen nadat al die verlowings partytjies verby is en jy moet begin ernstig raak oor die troureelings?

Guest
Member
Posts: 2
Re: Waar begin ek!!!!
on: June 3, 2009, 10:44

Jy doen eerste jou begroting. Jou begroting bepaal ALLES. Jou datum ook, want as jy nog bietjie moet spaar voordat jy daai droom troue kan kry, gaan jou datum mos nou bietjie aanskuif.
As jy en jou verloofde die begroting gedoen het voordat julle verloof geraak het kan julle begin deur ‘n venue te soek wat die aantal gaste waarvoor julle gebudget kan hou. Moenie jou hart op ‘n datum sit en dan kry jy nie ‘n venue nie. Ek het gevoel dit was makliker om eers die beskikbare datums by die venues te kry. Dit sal sommer jou hubby to be aanspoor om op ‘n datum te besluit.

Lettie
Administrator
Posts: 3
Lettie
Re: Waar begin ek!!!!
on: June 3, 2009, 10:52

Dankie, Cornelia. Sjoe, mens kan sien daar gaan baie werk in troue-reel.

Wat jy se maak baie sense. Mens sit baie gou jou hart op iets, en as dit nie uitwerk nie is dit nie lekker nie.

Het jy ‘n spesifieke “program” of iets gebruik vir jou begroting?

Guest
Member
Posts: 2
Re: Where do I start?
on: June 3, 2009, 11:23

Ek het die Capewedding guide gekoop.(dis ‘n tydskrif) Maar baie van die bruid tydskrifte het so ‘n budget planner in. Dis ‘n goeie idee om volgens so ‘n begroting beplanner te werk, want hulle remind jou van al die klein goedjies wat jy nie aan gedink het nie.

Pages: 1