Comments on: Bloemfontein Bruids-EKSPO

By: Cecilia
Hi!

Waar kan ek ‘n birdcage veil vir my in Bloemfontein koop?

Help asb dringend! Hier is my emailadres: cengelbrecht@mail.com

Baie dankie!

By: Lettie
Hi Clair,

Ag, ek is so jammer om met jou mee te deel dat ons NIKS foto’s van daardie rokke het nie. Ek weet nou dat dit wel Fashionation se rokke was. En ek hoor net goeie goed van hulle. So as jy ‘n lui vir hulle gee - is ek seker hulle sal jou kan uithelp - laat weet ons of jy reggekom het.

By: Lettie
Hi Clair,

Baie dankie vir die kompliment. Jy moet sommer die webblad gereeld besoek - ons gaan nog BAIE idees hier oplaai. Laat weet bietjie ook jy dink daar is iets wat ons moet “feature” op die webblad. Dalk meer rokke of uitnodigings?

Ek gaan by ons fotograaf hoor of hy nie dalk ‘n foto geneem het nie. Ek weet die beligting daar binne was nie goed nie, so dalk het die foto nie mooi uitgekom nie.

Kan iemand vir Clair help? Wie was die ontwerper wat die rokke uitgestal het? Was dit dalk Fashionation? Het iemand ‘n fotos?

By: Clair Matthews
Ek het die bruidskou saam met my beste vriendin bygewoon net vir die interessantheid daarvan en het dit baie geniet.  Julle stalletjie was te oulik gewees en het ‘n groot indruk op ons gemaak!  Alles van die beste vir julle!

Ek wil by julle hoor of julle dalk fotos geneem het van die uitgestalde rokke by die “expo”?  Daar was ‘n spierwit pragtige rok uitgestal by die ingang en ek sal graag ‘n fototjie van hom waardeer vir toekomstige gebruik.  Sal julle my kan help?

Clair Matthews

By: Lettie
Hallo Lizette,

Die naweek sou beslis nie so lekker gewees het sonder jou nie! Sien uit om nog baie goedjies saam met jou te doen!

By: Lizette Berry
Dankie vir die lekker terugvoer vanaf die bruidsekspo- wat ‘n heerlike naweek. Dankie Nella

en al die besoekers.

Dankie vir julle ook,wat sommer gratis advertensie gee aan ons uitstallers, ek dink julle blog is great.

Lizette Berry

By: Lettie
Hi Lize,

Dankie vir jou opmerking en “vote of confidence”!

Ons gaan hard werk om A Bride’s Tale die nommer een plek in Suid-Afrika vir trou idees te maak.

By: Lize Benade
Ek dink julle stalletjie was uitstekend en die hulp en inligting was baie profesioneel en entoesiasties…… met so houding gaan julle ‘n reuse sukses wees.

Baie dankie vir iets nuuts wat van groot hulp vir baie mense gaan wees.

SMUL EN SMELT