Bloemfontein Bruids-EKSPO

A Bride’s Tale het die afgelope naweek lekker gekuier by Die Bruids-ekspo in Bloemfontein! As jy daar was hoop ek jy het  ‘n cupcake by ons stalletjie kom gaps! Nella van Heerden het die geleentheid aangebied by die Lettie Fouché skool. Dit was gesellig en propvol vriendelike uitstallers en nuuskieriges met trougedagtes. Onthou die ekspo is ‘n voorloper tot die Bloemfontein-BruidskouTM vir 2009 so daar is nog baie om na uit te sien.

abridestaleteam4

Hier is die hele lys van uitstallers met hulle kontakbesonderhede. Asook ‘n foto of twee!  Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle gou weer raak te kuier!

Alicia’s Traveling Salon
Grimering en Naels
Alicia Aucamp
082 876 0847
alicia.aucamp@gmail.com

Alicia - Alica's Traveling Salon

The Cake Studio
Koeke
051 444 6333
thecakestudio@telkomsa.net

The Cake Studio - Trou Koeke

Candid Digital
Fotograaf and DVD produksie
Bruce
082 578 4036
info@candid.co.za

candiddigitalbruce

Colour me beautiful
Grimering en voorkomskonsultant
Lizette Berry
082 889 8521
lizette@colourmebeautiful.co.za

colourmebeautiful-make-up-lizetteberry

Extreme Makeover Clinic
Nie chirurgiese behandeling. Verslanking, “toning”, bors vergroting, laser haar verwydering en velvernuwing, “teeth whitening” ens.
Gusta Hedenskog
051 444 1396
extreme@bfn.co.za

extrememakeoverclinic-gusta

Marzanne Nel
Troukaartjies en skryfbehoeftes
082 873 4308
marzannem@nbl.co.za

Rhona Wessels
Blomme
084 441 4877
rhonaw@ciro.co.za

marizannenel-invitations

Encor
Geleentheidsbeplanner en verhuuring van breekware
Andre 082 416 5042
Corlia 082 927 6701
051 433 4003
andre.encore@mweb.co.za

encorefunctions

Intimate Lingerie
Onderklere
Gerda
079 499 6438
gerda@ananzi.co.za

intimatelingerie-gerda

Juan-Marie Steyn Photographers
Fotografie, DVD produksie en musiek
Juan-Marie
072 454 6949
jsp@vodamail.co.za

juan-marie-photographer

Indwe Risk Service
Versekering van trouringe
Christine Pieterse
051 430 3053
christinep@indwerisk.co.za

christinepieterse-indwe

Ultimate Candles
Verhuuring van kerse, veëtjie liggies, linne ens.
Amanda Esterhuizen
083 280 0070
051 444 4870

Virgin Active
Gimnasium
Hans Esterhuizen
078 611 3595

ultimateexposure-candlehire

Somerton Estate
Onthaal
Corlia Hibbert
073 153 6780
corlia@somertonestate.co.za

somertonestate-corlia

Summerwood Country Estate
Saal, lapa, konfernsielokaal, gastehuis en wynkelder
Dorothy van der Merwe - Strydom
082 555 8980
montello@shisas.com

Unique Printers
Troukaartjies
Koos en Ina du Plooy
051 522 4887

Marelise Floral Design
082 777 7699

summerwood-venue-dorothy

Crystal Clear Photography
Duane
0839254367
crystalphotos@webmail.co.za

crystalclear-photographer

Redstar Talent
Verhuuring van kunstenaars
Zak Steyn
051 505 0964
info@redstartalent.co.za

Bubbles Wedding coordinators and Photography
Willie
082 420 9517
Susan 084n600 0293

Fashionation
Verhuuring en maak van rokke
078 883 26 83
manager@fashionation.co.za

Dorothy Designs
Verhuuring en maak van rokke
082 453 4103
dorothy@dorothydesigns.net

Dersley Manor
Gastehuis
Johan
082 558 1945
johanoosthuizen@absamail.co.za

Honey
Juwele
Nella van Heerden
083 262 2918
nellavh@mweb.co.za

Imajix Digital Artisans
Digitale Kunstenaars
Rika 082 340 4786
Jury 082 681 5941
imajix@mail.com

Emma Booysen Photography
Emma
084 4911 230
emma@emmabooysen.co.za

Lettie Fouche
Onthaallokale
Nicolene Hugo
082 301 0347

Weight Loss consultant
Gewigsverlieskonsultant
Elsabe Knoetze
082 921 4299
elsabe.knoetze@gmail.com

Die “mini” modeparade het Saterdagmiddag plaasgevind. Dit was aangebied in samewerking met Marlene Jooste, van die projek,  ‘Ek is ‘n Ster’ . Die kinders wat deelgeneem het, het uitrustings gedra wat spesiaal vir hulle ontwerp is deur van die bekende modeontwerpers in die stad.   Daniel Ellis van Daniel Ellis Design Studio, Tenaj Cujic van Cujic Couture, Sannet van Fashionation, Casper Bosman van After Shock asook Aquilla Mai van LA Blues se rokke kon besigtig word.

weddingdresses-fashionshow

8 Comments

  • Lize Benade
    May 28, 2009 | Permalink |

    Ek dink julle stalletjie was uitstekend en die hulp en inligting was baie profesioneel en entoesiasties…… met so houding gaan julle ‘n reuse sukses wees.

    Baie dankie vir iets nuuts wat van groot hulp vir baie mense gaan wees.

    SMUL EN SMELT

  • May 28, 2009 | Permalink |

    Hi Lize,

    Dankie vir jou opmerking en “vote of confidence”!
    Ons gaan hard werk om A Bride’s Tale die nommer een plek in Suid-Afrika vir trou idees te maak.

  • June 3, 2009 | Permalink |

    Dankie vir die lekker terugvoer vanaf die bruidsekspo- wat ‘n heerlike naweek. Dankie Nella
    en al die besoekers.

    Dankie vir julle ook,wat sommer gratis advertensie gee aan ons uitstallers, ek dink julle blog is great.

    Lizette Berry

  • June 3, 2009 | Permalink |

    Hallo Lizette,

    Die naweek sou beslis nie so lekker gewees het sonder jou nie! Sien uit om nog baie goedjies saam met jou te doen!

  • Clair Matthews
    June 4, 2009 | Permalink |

    Ek het die bruidskou saam met my beste vriendin bygewoon net vir die interessantheid daarvan en het dit baie geniet. Julle stalletjie was te oulik gewees en het ‘n groot indruk op ons gemaak! Alles van die beste vir julle!

    Ek wil by julle hoor of julle dalk fotos geneem het van die uitgestalde rokke by die “expo”? Daar was ‘n spierwit pragtige rok uitgestal by die ingang en ek sal graag ‘n fototjie van hom waardeer vir toekomstige gebruik. Sal julle my kan help?

    Clair Matthews

  • June 5, 2009 | Permalink |

    Hi Clair,

    Baie dankie vir die kompliment. Jy moet sommer die webblad gereeld besoek - ons gaan nog BAIE idees hier oplaai. Laat weet bietjie ook jy dink daar is iets wat ons moet “feature” op die webblad. Dalk meer rokke of uitnodigings?

    Ek gaan by ons fotograaf hoor of hy nie dalk ‘n foto geneem het nie. Ek weet die beligting daar binne was nie goed nie, so dalk het die foto nie mooi uitgekom nie.

    Kan iemand vir Clair help? Wie was die ontwerper wat die rokke uitgestal het? Was dit dalk Fashionation? Het iemand ‘n fotos?

  • June 5, 2009 | Permalink |

    Hi Clair,

    Ag, ek is so jammer om met jou mee te deel dat ons NIKS foto’s van daardie rokke het nie. Ek weet nou dat dit wel Fashionation se rokke was. En ek hoor net goeie goed van hulle. So as jy ‘n lui vir hulle gee - is ek seker hulle sal jou kan uithelp - laat weet ons of jy reggekom het.

  • Cecilia
    October 5, 2009 | Permalink |

    Hi!

    Waar kan ek ‘n birdcage veil vir my in Bloemfontein koop?
    Help asb dringend! Hier is my emailadres: cengelbrecht@mail.com
    Baie dankie!

Leave a comment

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Your email is never shared. Required fields are marked *